TAO Projekvennote

AON

Die AON is ‘n lae profiel, vennootskapgedrewe organisasie wat ten doel het om kwaliteit Afrikaanse onderwys volhoubaar in ʼn pyplyn te bevorder. Hierdie pyplyn strek van voorskoolse tot op tersiêre opleidingvlak en wil leerders ter wille van die instandhouding en groei van Afrikaans en die versterking van gehalte Afrikaanse moedertaalonderrig lei. Dit is ‘n sambreelligaam wat sonder oorvleueling nóú met bestaande organisasies in die onderwys saamwerk.
Meer inligting
Die Mos Inisiatief

Die MOS Inisiatief

Die MOS Inisiatief is ’n privaat maatskappy wat deur die TAO gestig is met die doel om ’n uitnemende, bekostigbare en volhoubare Afrikaanse privaatskole daar te stel om onderrig in Afrikaans te verseker en uit te bou.